Rebecca PDF ↠


Rebecca Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van n regsgraad, n rugsak, n groot mond en baie guts Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van n multibiljoenrand maatskappy, op soek is na n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie [Reading] ➷ Gender in Psychoanalytic Space By Muriel Dimen – Lavons.co.uk n rugsak ❰PDF / Epub❯ ★ Insight and Interpretation Author Roy Schafer – Lavons.co.uk n groot mond en baie guts Toe sy hoor dat Julian Hoffman ❮Reading❯ ➷ Good People in an Evil Time Author Svetlana Broz – Lavons.co.uk derde geslag erfgenaam van n multibiljoenrand maatskappy [EPUB] ✰ On a Day Like This ✶ Peter Stamm – Lavons.co.uk op soek is na n persoonlike assistent ➾ [Download] ➾ Heart to Start By Derek Handley ➳ – Lavons.co.uk besluit sy om aansoek te doen Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie



10 thoughts on “Rebecca

  1. says:

    Moenie n boek op sy rugkant klassifiseer Hierdie storie is veel meer as n romanse dit vertel van Rebecca se soeke na geluk en om te behoort.Niemand is n eiland.Julian en Rebecca,alhoewel hulle van verskillende agtergronde kom smag hulle na aanvaarding en om lief geh te word.


  2. says:

    Een van die heel beste stories in Afrikaans Humor, Sexy, Liefde en n Happily Ever After Wat meer wil mens dan nou he


  3. says:

    N lekkerlees boek vir wanneer jy wil afskakel Lees lekker vinnig en dis oulike karakters Wilna Adriaanse skryf die storie so dat jy saam met die karakters leef.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

About the Author: Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse se eerste boek is in 2000 gepubliseer en sedertdien het daar 13 boeke onder haar naam verskyn Daar het ook kortverhale in Tydskrifte verskyn en een van die kortverhale word vanjaar in n bundel met Kortverhale opgeneem.Wilna is met die rooi sand van die Kalahari tussen haar tone gebore Dis n w reld van stories, mites en legendes En elke persoon in daardie w reld is eintlik n storieverteller in eie reg Sy noem dit die w reld waar vrae met stories beantwoord word.Sy word egter tussen die berge en wingerde van die Bre riviervallei groot en nadat sy matriek op Worcester voltooi het, gaan studeer sy verder aan die Universiteit van Stellenbosch.Hier ontmoet sy vir Deon Adriaanse en na voltooiing van haar honeursgraad in Ontwikkelingsadministrasie, trou hulle en verhuis Giyani toe, waar hulle by die Kantoor van die Kommissaris Generaal werk.Na drie en n half jaar in die Laeveld, trek hulle terug Kaap toe waar hulle eersteling in 1985 gebore word Sy word n voltydse ma en gedurende die volgende vyf jaar word nog twee seuns gebore.Intussen studeer sy Sielkunde deur UNISA Dit was die jare van boeke,bottels, doeke, tandekry, eksamen skryf, werkstukke en waterpokkies, alles deurmekaar In 1999 stuur sy n manuskrip vir Lapa uitgewers en Die Wingerd sal weer Bot verskyn in 2000 onder die naam, Wilmine Burger.Drie verdere boeke, nl n Heildronk op die Liefde, Die Kleur van Liefde en Brug van Woorde, verskyn onder dieselfde naam oor die volgende drie jaar by Lapa uitgewers n Heildronk op die Liefde wen in 2002 Lapa se Liefdesverhaaltoekenning van die jaar.Gedurende 2001 verskyn haar eerste boek onder die naam, Wilna Adriaanse by Tafelberg uitgewers as deel van die Jasmyn onderafdeling Die titel daarvan is, n Ongewone Belegging.Verdere titels wat volg is AlleenvlugDie Reuk van VerlangeSerenade vir n NagtegaalHande wat HeelmaakIn 2004 waag sy haar hand aan n veel lywiger boek in die Romantiese fiksie genre, naamlik Rebecca.In 2005 beleef Rebecca twee herdrukke.In 2006 volg n ietwat ernstiger, Met ander woorde, maar die tema van die liefde bly die draad wat haar werke aan mekaar bind Met ander woorde is intussen ook herdruk.Die boek van Ester, het einde 2008 verskyn Die nuutste boek, Vier seisoene kind het April 2010 verskyn.Wilna is sedert 2009, besig met haar Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad, onder leiding van Professor Etienne van Heerden.Wilna woon sedert 1987 in Durbanville saam met haar man Deon en drie seuns, Cobus, Jaco en Johann.Volgens haar het sy sedert sy in graad een leer lees het, nog nooit weer opgehou nie en die huis is vol boeke Boeke is haar verslawing Ek kan ook nooit nee s vir n goeie fliek, n gesellige kuier of n vakansie nie As ek in die antieke tye geleef het, sou ek heel waarskynlik n storieverteller op die markplein gewees het, want by die huis sou daar nie veel nut vir my gewees het nie.