Paperback Ó Moordlys MOBI ↠

Moordlys Sedert Suid Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike lêers uit die vorige bedeling vernietig Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid Afrika aan Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit Afrikaanse name ’n nuwe lewe Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was het skoon rekords nie’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk noudat hy ’n hardewareverkoopsman is wat laag lê sover hy kan Alles werk tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie En as dit uit die verlede dateer is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nieNá ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie



3 thoughts on “Moordlys

  1. says:

    Die roman skop af met ’n moordtoneel wat die leser onmiddellik nuuskierig laat Een van die kenmerke van ’n suksesvolle misdaadroman is immers dat ’n lyk in die eerste paar bladsye opduik Breytenbach het hierdie wenresep doelgerig gevolg Die leser maak kennis met die moordenaar genaamd Felix Felix se motief agter die verskeie moorde wat in d


  2. says:

    Wie sou nou kon dink dat n ou man in n tehuis met een voet in die graf nogsteeds so korrup kan wees Lekker spanningsverhaal


  3. says:

    Moordlys deur Henk Breytenbach is 'n boeiende boek Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë As jy dit nog nie gelees het nie is dit nou tyd


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *