Die groot gedagte ePUB ☆ Die groot PDF or

Die groot gedagte Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie Maar ek lewe Wat is lewe Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan En waar pas God inx000Dx000Dx000DDie groot gedagte die eerste omvattende kosmologie boek in Afrikaans het by eerste publikasie groot opslae gemaak DiƩ boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade Veral data wat deur die Hubble teleskoop deurgesend is het baie teorieƫ laat wankelx000Dx000DBekende oud joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners Ʃn leke en maak met helder verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *