Bloedsusters PDF/EPUB ↠ Paperback


Bloedsusters Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie Eileen de Jager en Roelien Schutte se werk is my en jou se ergste nagmerrie en tóg noodsaaklik Iemand moet dit doen Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare grusame tonele skoonmaak nie maar ook probeer om die trauma vir dié wat agterbly te verlig Crime Scene Clean up is ’n maatskappy wat aan dié twee vroue behoort wat met opgeleide spanne regoor Suid Afrika tonele van plaasmoorde gesinsmoorde en selfs selfmoorde – met deernis en empatie – skoonmaak Gewapen met al die regte toerusting en chemikalieë maar verál met moed en menslikheid is dit hulle wat die stukke – soms letterlik – gaan optel Die boek raak aktuele temas aan maar is nie net ’n storie wat grusame feite weergee nie Dit is ook ’n storie met hart siel en deernis wat die leser met absolute verwondering en waardering vir die werk van dié twee besondere vroue laatNEEM KENNIS NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE



9 thoughts on “Bloedsusters

  1. says:

    Endless repetition of what has already been mentioned Would have loved to know about the internal and emotional lives of the two sisters Not a recommended read


  2. says:

    Oh tog hoe het die boek 'n rating van 37? Die stories is baie interessant maar die skrywer herhaal diesefde goed oor en oor Hulle kan nou daaroor lag maar nie daai dag nie is een van die goed wat herhaaldelik gebruik word Die boek het die potensiaal gehad om fantasties te wees met 'n goeie storie om te vertel maar dit is so


  3. says:

    Ek kon hierdie boek nie vir ‘n oomblik neersit nie In ‘n eenvoudige en gemaklike styl geskryf Met tye erg ontstellend veral in die eerste helfde van die boek Maar sal 'n mens eerder wil weet of nie wil weet nie? Ek haal my hoed af vir die werk wat hierdie mense verrig en mens kan baie leer uit hulle uitkyk op die lewe wat i


  4. says:

    Fassinerende kyk in een van die noodsaaklike beroepe in Suid Afrika wat niemand van weet nieDie twee susters lewer met soveel deernis 'n diens waar die mens se grootste seerkry plaasgevind het en Ilse beskryf dit met soveel begripHierdie boek is verseker nie vir sensitiewe lesers nie en is ook nie 'n lekker stuk fiksie nie En tog w


  5. says:

    Although I rate this book very high I cannot stress enough WARNING MAY DISTURB SENSITIVE READERS I will not sleep sound for a few nights it is extremely disturbing All base on real facts and I guess someone has to do this job but the detail is extremely graphic and very depressing Be warned


  6. says:

    Is there an English version available?


  7. says:

    Goeie boek maar defnitief nie 'n slaaptyd storie nie


  8. says:

    I had no idea about crime scene cleanups this book opens ur mind and tells a very interesting story about death A very exciting read


  9. says:

    I had no idea what is needed to do this type of cleaning A must read If you can stomach it


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

About the Author: Roelien Schutte