Die Uile Omnibus 1 Uile #1 3 PDF/EPUB ↠ Uile Omnibus

Die Uile Omnibus 1 Uile #1 3 Vreemde dinge gebeur op Kranskop Soos middernagtelike besoekers in die junior koshuis wat die kleintjies terroriseer slagysters wat in vrugteboorde gestel word om vrugtediewe af te skrik onderwysers wat die rottang sommer vir die grap swaai en rampokkers wat asof uit die niet op die toneel verskyn Skielik is niks meer dieselfde nie Dit het dus dringend noodsaaklik geword dat iemand iets doen En sò word die Genootskap van die Uile gestig Die Groot Uil sy adjutant en drie manskappe sal voortaan toesien dat reg en geregtigheid seëvier Die gewilde Uile reeks is nou in omnibus vorm beskikbaar Hierdie eerste omnibus bevat drie verhale Die Uile van Kranskop Die Uile en die rampokkers en Breuk onder die Uile

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *